# Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie is aan die voorpunt van ‘n omwenteling in ingenieursopleiding in Suid-Afrika. Dit is vanweë die baanbrekerswerk met hul kapasiteitsbouprojek wat deur die Royal Academy of Engineering befonds word. Doktor Grace Kanakana-Katumba van TUT sê die inisiatief rus akademici toe met vaardighede om deur middel van projekgebaseerde onderrig nywerheidsverwante modules te onwikkel vir ‘n meer praktiese aanslag in opleiding.
TUT en Royal Academy veroorsaak onwenteling in ingenieursopleiding in Suid-Afrika