# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap het sy vierde agtereenvolgende skoon oudit van die Ouditeur-generaal ontvang. Die munisipaliteit se woordvoerder, Herman Pieterse, sê die munisipale bestuurder, Monde Stratu, glo die prestasie weerspieël opnuut die toewyding en harde werk van die personeel. Hy sê ‘n kultuur van uitnemendheid en voortdurende verbetering verseker hul goeie regering:
Tuinroete-distriksmunisipaliteit ontvang vierde jaar agtereenvolgens skoon oudit [KLANK]
AFR HermanonCleanAudit