Skip to content

Tshwane waarsku inwoners teen nog ‘n behuising-skelmstreek [KLANK]

# Die Stad Tshwane waarsku inwoners teen ʼn organisasie met die naam RCG wat inwoners wat desperaat is om huise te kry, bedrieg. ʼn Video op sosiale media wys die groep wat voorgee hulle is ʼn agentskap wat saam met die regering werk om die behuisingskwessie in die metro aan te spreek. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Ofentse Madzebatela, sê RCG is ʼn misdadige organisasie en waarsku die publiek om nie slagoffers van die swendelaars te word nie:

ENG OfentseonHousingScam