# Die Stad Tshwane waarsku klante met voorafbetaalde krag om hulle meters se programmatuur voor Sondag by te werk. Altesaam 127-duisend-123 klante het nog nie na die Sleutelhersieningsnommer twee opgradeer nie. Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Frans Boshielo, sê die omskakeling is belangrik om voortgesette elektrisiteitsvoorsiening te verseker:
Tshwane waarsku inwoners om hul meters vir voorafbetaalde elektrisiteit voor sperdatum op te gradeer [KLANK]
ENG FransonElectricity