Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tshwane verbind hom tot samewerking om om padongelukke en -sterftes te bekamp [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy bly daartoe verbind om met relevante belanghebbendes saam te werk en spesifieke strategieë te gebruik om padongelukke en -sterftes te verminder. Die metro het tydens die Paas-langnaweek 15 sterftes in 12 motorongelukke aangeteken, en drie voorvalle waarby voetgangers betrokke was. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Grandi Theunissen, sê tydens die Paasnaweek verlede jaar het die metro slegs drie sterftes aangeteken:

AFR GrandionFatalities