# Die Stad Tshwane sê die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning het in die 2023/2024-boekjaar beleggings ter waarde van sowat 5,6-miljard-rand bewerkstellig en ondersteun. Dit het gelei tot die skepping van ongeveer twee-duisend-770 regstreekse en onregstreekse werksgeleenthede. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, Hannes Coetzee, sê die beleggings is in die voertuig-, bou- en ontwikkelingsbedrywe:
Tshwane steeds gesogte bestemming vir beleggings [KLANK]
ENG HannesonInvestments