# Die Stad Tshwane sê hy bly daartoe verbind om te keer dat Blackhead Consulting en sy vennote, CMS en NJR, met die openbare sektor sake doen weens nienakoming en vermeende tender-onreëlmatighede. Die maatskappye het in Augustus 2022 begin met die opgraderingsprojek van 291-miljoen-rand by die Rooiwal-watersuiweringsaanleg. Die metro se woordvoerder, Selby Bokaba, sê hulle het weer aan die Nasionale Tesourie geskryf en gevra dat die maatskappye op die swartlys geplaas word:
Tshwane vra Tesourie om maatskappye betrokke by Rooiwal-projek op swartlys te plaas [KLANK]
ENG SelbyonTreasury