# Die Stad Tshwane het bevestig die dodetal na die onlangse oorstromings staan nou op vier. Oorstromings vind reeds sedert Vrydag in verskeie dele van Tshwane plaas terwyl groot dele van Gauteng deur storms geteister word. ‘n Woordvoerder van die nooddienste, Charles Mabaso, sê nog twee liggame is gevind, een in Centurion en die ander in die Roodeplaatdam:
Speel klankgreep: ENGCharlesMabaso