# Die Stad Tshwane sê hy het die uitdagings doeltreffend hanteer tydens die onlangse swaar reën wat op die 16de van die maand begin het. Verlede week Woensdag het die Weerdiens ‘n oranje vlak ses waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën reg oor Gauteng. Die woordvoerder van die metro, Lindela Mashigo, sê samewerking tussen verskeie departemente deur die ramp-operasiesentrum het die deurslag gegee vir inwoners se veiligheid:
Tshwane se Gemeenskapsveiligheidsgroep het suksesvol reageer op ontwrigtende reën [KLANK]
ENG LindelaonFlooding