# Die Stad Tshwane het inwoners in kennis gestel sy amptelike Facebook-blad is tans weens onvoorsiene tegniese probleme nie beskikbaar nie. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die ontwrigting beïnvloed toegang tot die platform, wat steeds een van die stad se mees aktiewe en wyd gevolgde kommunikasiekanale is. Hy sê die stad en betrokke diensverskaffers werk saam om die probleem op te los:
Tshwane se Facebook-blad is tydelik nie beskikbaar nie [KLANK]
ENG LindelaonFacebook