# Die Stad Tshwane sê die vandalisering van sy infrastruktuur en kabeldiefstal kos die munisipaliteit miljoene rande. Dit kom nadat die Stad Vrydag ‘n string oproepe van inwoners van Centurion ontvang het dat hulle nie elektrisiteit het nie weens kabeldiefstal en vandalisme by ‘n substasie in die omgewing. ‘n Woordvoerder van die Stad, Selby Bokaba, sê dit sal lei tot ‘n onderbreking in elektrisiteit- en watertoevoer:
Speel klankgreep: ENGSelbyBokaba