# Die Stad Tshwane se Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Omgewingsbeplanning skuif na die Middestad-gebou. Die nuwe kantore sal 15 Januarie open. Dit word gedoen om vertragings in inwoners se grondaansoeke te verkoom. Die stad doen ‘n beroep op inwoners om aanlyn via e-Tshwane aansoek te doen.