# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê ekonomiese herlewing is noodsaaklik vir die stad se finansiële volhoubaarheid. Sy het teenoor die raad beklemtoon ‘n lewendige ekonomie bevorder groei, wat sowel formele ondernemings as informele handelaars bevoordeel. Moya het aangekondig die informele handelstalletjiesprojek in Marabastad skop binnekort af. Sy sê die stad sal ook teen Januarie twee-duisend-500 nuwe begunstigdes van die Openbare Indiensnemingsprogram werf:
Tshwane se burgemeester onthul ekonomiese herlewingsplan [KLANK]
ENG-MoyaOnRevitalisation