Skip to content

Tshwane se burgemeester hanteer Sportpark-grondbesetting [KLANK]

# Die burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink gee inwoners van Lyttelton die versekering hulle hanteer die deel bekend as Sportpark naby die spoorlyn, wat onwettig beset word. Die burgemeester het met amptenare van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika vergader om die onwettige grondbesetting te bespreek, wat uitbrei tot by die die grens van Prasa se sakebedrywighede in die metro. Brink sê die grond behoort nie aan Tshwane nie, wat die uitsettingsproses moeilik maak:

ENG CilliersonInvasions