Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tshwane-raadslid poog om dwelms in Pretoria-Noord uit te wis 

# Tshwane-raadslid Quentin Meyer sê hy fokus daarop om dwelms in die sentrale deel van Pretoria-Noord uit te wis. ʼn Studie deur die South African Community Epidemiology Network on Drug Use het bevind dwelm- en alkoholmisbruik in Tshwane is wydverspreid, en veral dagga en alkohol word gereeld gebruik. Meyer sê misbruik lei tot ʼn reeks verkeers- en geweldverwante beserings, huishoudelike geweld, bendegeweld, roof en aanranding.