Skip to content

Tshwane ontvang ses stede vir C40-Waterveilige Stede in Afrika

# Die Stad Tshwane ontvang vandag amptenare van ses Afrika-stede vir ‘n driedaagse forum van C40-Waterveilige stede in Afrika. Die forum wil Afrika-stede bemagtig om hul behoeftes vir waterveiligheid, prioriteite en samewerkingsgeleenthede die hoof te bied. Die burgemeester, Cilliers Brink, sal die openingstoespraak lewer. Stede wat deelneem sluit in Lagos, Nairobi en Dar es Salaam.