Skip to content

Tshwane ontslaan twee TMPD-lede oor wangedrag [KLANK]

# Die Stad Tshwane het twee lede van die Metro-Polisie-departement afgedank ná ‘n lang tugproses. Die offisiere is skuldig bevind aan ernstige wangedrag en die oortreding van etiese standaarde. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Grandi Theunissen, het die besluit verwelkom en die prosesse wat gevolg is, geprys. Hy het beloof die stad sal sy toewyding voortsit om individue te verwyder wat nie aan die vereiste etiese en professionele standaarde voldoen nie:

ENG-GrandiOnTMPD