Skip to content

Tshwane ondersoek skielike daling in reservoir-vlakke in Laudium en Atteridgeville [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy ondersoek die oorsaak van die skielike daling in die watervlak van Laudium en Atteridgeville se reservoirs sedert die naweek. Talle inwoners is sonder water. Tshwane se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê hulle moes die watertoevoer na sekere gebiede beperk sodat Laudium en Atteridgeville se stelsels kon herstel. Hy sê die tegniese span kon sover geen sigbare lekplek op enige van die stelsels vind nie:

ENG LindelaonSystems