Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tshwane monitor vordering met sake wat verband hou met onwettige staking [KLANK]

# Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Grandi Theunissen sê die stad monitor aktief 47 strafregtelike sake wat verband hou met verlede jaar se onwettige staking. Theunissen sê die stad is vasberade om die saak aan te spreek en vra deeglike ondersoeke. Hy beklemtoon gevolge vir dié wat uitgeken word en vra spoedige regsoptrede teen aanhitsers:

ENG-TheunissenOnCases