Skip to content

Tshwane Metropolisielede afgedank vir korrupsie en afpersing [KLANK]

# Drie beamptes van die Tshwane-metropolisie, Emmanuel Thovhakale, Michael Soomo en Lerato Molope, is afgedank ná aanklagte van korrupsie en afpersing. Die trio het na bewering op 10 Julie 2022, drie-duisend-rand omkoopgeld by ‘n motoris geëis sodat haar motor nie geskut word nie. Hulle het haar na ‘n OTM gevolg en daarna na haar huis om die omkoopgeld te gaan haal. Die burgemeesterskomiteelid, Grandi Theunissen, het beklemtoon hoe belangrik dit is om polisiebeamptes aanspreeklik te hou:

AFR-TheunissenOnOfficers