Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tshwane metropolisie skut nege voertuie insluitend twee busse op die N1 [KLANK]

# Die Tshwane Metro-polisie-kommissaris Yolanda Faro waarsku motoriste en misdadigers geen genade sal die Paasnaweek getoon word nie. Twee onpadwaardige busse en een minibus is geskut en nog ses voertuie is ook van die N1 gehaal. Die metro-polisie se woordvoerder, Isaac Mahamba, doen ‘n beroep op motoriste om padreëls te gehoorsaam:

ENG IsaaconBuses