Skip to content

Tshwane-inwoners wat sukkel om munisipale rekeninge te betaal aangemoedig om vir hulp aansoek te doen [KLANK]

# Die Stad Tshwane doen ‘n beroep op inwoners wat nie kan bekostig om hul munisipale rekeninge te vereffen nie, om met die Komitee vir Bekostigheidsberaming te skakel. Die komitee oorweeg hulp aan inwoners wat nie vir die program vir hulpbehoewendes kwalifiseer nie. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Jacqui Uys, sê kliënte wat meer as drie-duisend-800-rand per maand verdien en ‘n reëling vir die betaling van hul rekening getref het, kan aansoek doen:

ENG JacquiONaffordability