# Die Stad Tshwane staal hom teen ʼn groot internet-onderbreking hierdie langnaweek en waarsku inwoners om betyds elektrisiteit te koop. Die internet-diensverskaffer, die Agentskap vir Inligtingtegnologie, gaan die elektrisiteitsinfrastruktuur by sy datasentrum in Centurion opgradeer. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Jacqui Uys, sê die opgradering behels dat noodsaaklike dienste van vanmiddag tot Sondag buite werking sal wees:
Tshwane-inwoners gemaan om elektrisiteit te koop voor internet-onderbreking die langnaweek [KLANK]
ENG JacquionElectricity