# Die Stad Tshwane sê hy het 600 straatligte in Centurion en Olievenhoutbosch se Streek 4 binne twee weke herstel. Nog herstelwerk gaan na verskeie streke van die metro uitgebrei word. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Dana Wannenburg, sê suksesvolle vennootskappe tussen die metro en die privaat sektor is tot voordeel van gemeenskappe:
Tshwane herstel 600 straatligte in Centurion en Olievenhoutbosch [KLANK]
AFR DanaonStreetLights