# Die Stad Tshwane sê dis belangriker as ooit om openbare vervoer soos die Tshwane-busdiens en A Re Yeng te gebruik. Die twee is goedkoper as die meeste vervoerdienste. Die burgemeesterskomiteelid vir Paaie en Vervoer, Katlego Mathebe, sê die fooistruktuur vir 2024/2025 toon ʼn aansienlike verlaging wisselend van twee-rand tot 13-rand. Dit geld veral in gebiede waar die Tshwane-busdiens bedryf word.
Tshwane-busdiens en A Re Yeng bly goedkoop vervoer-opsie