Skip to content

Tshwane-burgemeester verwelkom nuwe raadslede wat tot metro verkies is [KLANK]

# Die burgemeester van die Stad Tshwane, Cilliers Brink, het die pasverkose raadslede, Lida Erasmus en Alta de Kock, in die metro verwelkom. Erasmus en De Kock het in die tussenverkiesings  onderskeidelik Wyke 47 en 64 gewen. Brink sê die indrukwekkende styging in stemme van 69,84-persent tot 98,6-persent in Wyk 47 en 53,31-persent tot 66,88-persent in Wyk 64 herbevestig die DA se verbintenis tot beginselvaste regering: