Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tshwane-burgemeester sê wetteloosheid gaan nie oor Paasnaweek geduld word nie [KLANK]

# Tshwane se burgemeester Cilliers Brink sê die metro volg ʼn benadering van geen verdraagsaamheid teenoor wetteloosheid en veral dronkbestuur. Hy het die metro se Paasfees-padveiligheidveldtog in samewerking met die polisie gister by die N1 Carousel-tolhek bekend gestel. Die Padverkeersbestuurskorporasie sê 252 mense is verlede jaar tydens die Paastyd op die land se paaie dood. Brink sê padsterftes tydens Paastyd kan voorkom word:

ENG CilliersonLawlessness