Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tshwane-burgemeester sê raad se goedkeuring van konsepbegroting ‘n oorwinning vir inwoners [KLANK]

# Die burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink sê die raad het die konsepbegroting vir die 2024/2025-boekjaar goedgekeur. Die konsepbegroting van 50,6-miljard-rand, bestaan uit ‘n bedryfsbegroting van 48,3-miljard-rand en ‘n kapitaalinfrastruktuur-beleggingsbegroting van 2,3-miljard-rand. Brink sê, die goedkeuring van die konsepbegroting is ‘n belangrike oorwinning vir inwoners, want dit begin die befondsingsproses vir die diensleweringsplanne wat hulle beoog om van die eerste Julie af in werking te stel:

AFR CilliersonInput