Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tshwane-burgemeester sê alle Artikel 56 senior bestuursposte is gevul [KLANK]

# Tshwane se burgemeester, Cilliers Brink, sê alle Artikel 56 senior bestuursposte in die stad is op ‘n permanente basis deur geskikte individue gevul om te verseker Tshwane het personeel van hoë gehalte om die administrasie te lei. Brink het hierdie week sy eerste jaar as burgemeester gevier. Hy sê tot dusver het hierdie bestuurders reeds hul waarde gewys, met die hoof-finansiële beampte, Gareth Mnisi, wat hard gewerk om die stad se oudituitkomste te verbeter:

ENG CilliersonPositions