Skip to content

Tshwane bestee sowat R30-miljoen per jaar om onwettige storting op te ruim [KLANK]

# Die Tshwane-burgemeester sê hulle gaan die #Tswelopele-skoonmaakveldtog verskerp, wat inwoners aanmoedig om onwettige storting te stop. Cilliers Brink sê die metro bestee sowat 30-miljoen-rand per jaar om onwettige storting op te ruim. Hy sê gemeenskappe moet weet wátter voordele ‘n skoon omgewing inhou en beklemtoon ook innoverende metodes, soos vermindering, herwinning, of hergebruik van afvalmateriaal.

ENG CilliersonIllegalDumping