Skip to content

Tshwane beplan ekonomiese herlewingstrategie [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê daar word gewerk aan die ontwikkeling van die metro se ekonomiese herlewingstrategie, wat fokus op groei en vernuwing. Die stad het dié week ‘n vooraanstaande afvaardiging ontvang van Shijiazhuang in China en maniere bespreek vir samewerking op die terrein van ekonomiese ontwikkeling, handel en belegging. Die burgemeesterslid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning Sarah Mabotsa sê Tshwane is op koers vir die ontwikkeling van ‘n hoëgroei-ekonomie wat aanloklik is vir beide plaaslike en buitelandse beleggers:

ENG SarahonEconomic