Skip to content

Tshwane bekommerd oor voortslepende onwettige storting in Atteridgeville [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê die voorkoms van onwettige storting is ʼn voortslepende probleem in Atteridgeville. Die metro stel persele beskikbaar om huishoudelike vullis binne sekere gewigsgrense gratis te stort terwyl fooie ingestel word as die toegelate gewigsgrens oorskry word. Die burgemeesterskomiteelid vir Omgewings- en Landboubestuur, Obakeng Ramabodu, sê hulle volg ʼn beleid van geen verdraagsaamheid en sal die afdwing van dorpswette verskerp, voertuie skut en groot boetes uitreik:

ENG ObakengonIllegalDumping