Skip to content

Trump stel Elon Musk voor as leier van regeringsdoeltreffendheid-kommissie [KLANK]

# Die Amerikaanse Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het planne aangekondig om ‘n regeringsdoeltreffendheids-kommissie te skep, gelei deur die Suid-Afrikaans-gebore entrepreneur Elon Musk, as hy die verkiesing in November sou wen. Musk vra geen betaling, geen titel en geen erkenning nie. Trump het voor die New Yorkse Ekonomie-klub sy ekonomiese visie uiteengesit om korporatiewe belasting vir binnelandse vervaardigers te verminder en lae belastingsones in te stel:

ENG-TrumpOnMusk