Skip to content

Trump herleef sluipmoordpoging eerste keer in openbaar [KLANK]

# Oudpresident Donald Trump van Amerika het sy belewenis van die sluipmoordpoging op hom die eerste keer in die openbaar gedeel terwyl hy die Republikeinse konvensie in Milwaukee toegespreek het. Die Republikeinse presidentskandidaat is verlede naweek tydens ʼn saamtrek in Pennsilvanië deur die 20-jarige Thomas Matthew Crooks in sy oor geskiet. Die Geheime Diens het Crooks op die toneel doodgeskiet. Trump sê hy het kalm gevoel ten spyte van koeëls wat by hom verbyvlieg:

ENG TrumpOnAssassinationAttempt