Skip to content

Transformation Alliance vra dat infrastruktuur in Tshwane onderhou word [KLANK]

Die Transformation Alliance in Tshwane sê hy gaan ʼn griefskrif van stapel stuur dat onderhoud aan township-infrastruktuur reg oor die metro voorkeur kry waar – volgens hom – verwaarlosing deur die korrupte en onbevoegde DA-geleide koalisie ervaar word. Mpho Baloyi van die alliansie sê terwyl politieke partye die naweek kiesers aangery het om te gaan registreer, was Soshanguve se inwoners in die donker:

ENG MphoonMaintenance