Skip to content

Township Ekonomiese Kommissie vra Ramaphosa om sektorgroei aan te spreek [KLANK]

# Die Township Ekonomiese Kommissie van Suid-Afrika het ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa gedoen om township ekonomiese groei voorop stel. Dié oproep kom voor Ramaphosa se staatsrede vanaand in die Kaapstadse stadsaal. President van die kommissie, Bheki Twala, het met Newzroom Afrika gepraat en benadruk dat die township-ekonomie ‘n deurslaggewende rol kan speel in die uitskakeling van werkloosheid:

ENG-TwalaOnSona