Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tokoza-gemeenskap betoog nadat onderwyser na bewering in besit van dwelms gevind is [KLANK]

# Die Tokoza-gemeenskap aan die Gautengse Oos-Rand betoog nadat ‘n onderwyser van die Hoërskool Thoko Thaba in hegtenis geneem is vir die beweerde besit van dwelms by die skool. Xolani Mkhwemte van die Gautengse Onderwysdepartement sê die onderwyser is na bewering met ‘n sak en boks dwelms op die skoolperseel gevind. Hy sê die onderwyser het sedertdien in die hof verskyn en is as voorsorgmaatreël uit die skool verwyder:

ENG-MkhwemteOnTeacher