Skip to content

Toiletskoonmaakdiens in Khayelitsha hervat na dit weens afpersing onderbreek is [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê die diens van een-duisend-965 vraghouertoilette sal vandag tydelik onder sekuriteitsbegeleiding hervat word. Dit volg nadat die diens deur afpersing, kaping en rooftogte ontwrig is en personeel van die diensverskaffer verlede maand gedwing is om die diens in Khayelitsha tydelik op te skort. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die hervatting van die diens volg op ‘n vergadering tussen al die rolspelers: