Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Toerisme-herstelplan in Noordwes bou momentum op [KLANK]

# Toerisme in Noordwes het begin floreer, met inkomste ter waarde van meer as 6,9-miljard-rand wat tussen 2022 en verlede jaar aangeteken is. Die waarnemende premier, Nono Maloyi, het aangekondig die bedryf het 24-duisend werkgeleenthede deur plaaslike en internasionale toerisme beveilig. Hy sê die provinsiale regering het ook met die herlewing van lughawens begin om toerismegroei verder te bevorder:

ENG-MaloyiOnAirports