Skip to content

Toerisme en Parkagentskap gereed om ‘politieke toeriste’ in Mpumalanga te verwelkom [KLANK]

# Die Mpumalanga Mpumalanga Toerisme- en Parke-agentskap is gereed om die afgevaardigdes te verwelkom wat die ANC se 112de Verjaardagvieringe volgende Saterdag in die Mbombela-stadion gaan bywoon. Die geleentheid sal na verwagting meer as 46-duisend mense van verskeie provinsies en naburige lande lok. Die woordvoerder van die Parkagentskap, Simphiwe Shungube, sê die byeenkoms sal die ekonomie stimuleer en meer werkgeleenthede vir die mense van Mpumalanga skep, veral in die gasvryheidsbedryf, en in die veiligheid- en sekuriteitsektor:

ENG SimphiweonPolitical