# Die Nelson Mandelabaai-metro is besig om ‘n belangstelling in skaak te kweek. Die NMB-Tussentydse Skaakinstelling het ‘n fees by die Grey Junior College in Gqeberha gehou waar spelers van alle ouderdomme die spel kon geniet. Die fees het kompetisies ingesluit van die ouderdom van agt jaar tot die senior ope-afdeling. Die gewese president van Skaak Suid-Afrika, Winston Delport, het klem gelê op pogings om skaak te bevorder en meer deelnemers by die spel te betrek:
Toenemende belangstelling in skaak in Nelson Mandelabaai [KLANK]
ENG-DelportOnChess