Skip to content

TLU SA sê middeltermynbegroting dien geen doel terwyl korrupsie buite beheer is nie [KLANK]

# Die landbou-organisasie TLU SA sê gegewe die veranderde politieke klimaat, sal die middeltermynbegrotingsraamwerk waarskynlik klem plaas op ekonomiese groei en die skepping van ‘n stabiele omgewing vir sake. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal vandag die eerste middeltermynbegroting vir die regering van nasionale eenheid in die Parlement ter tafel lê. TLU SA se algemene bestuurder, Bennie van Zyl, sê veiligheid, asook vertroue in die land se ekonomiese stelsel, moet dringend aandag ontvang:

AFR BennieonBudget