# Die landbou-organisasie TLU SA sê die huidige omstandighede in Mosambiek is tot nadeel van die hele streek en sal onafwendbaar lei tot verslegtende maatskaplik-ekonomiese toestande. Woordvoerder Bennie van Zyl sê die hawe van Maputo het met verloop van tyd ontwikkel tot die doeltreffendste uitvoerkern vir Suid-Afrikaanse landbouprodukte. Hy sê met die huidige onrus is hierdie voordeel tot niet en hulle kan maar net hoop bestendigheid word vinnig herstel:
TLU SA sê huidige omstandighede in Mosambiek is nadelig vir die hele streek [KLANK]
AFR BennieonMozambique