Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

The Green Connection bepleit kweekhuisgas-vermindering [KLANK]

# The Green Connection versoek die regering om op te hou belê in fossielbrandstowwe. Die omgewingsregtegroep hoop die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal die geïntegreerde energieplan instel. Lisa Makaula van die organisasie sê met die klem op die behoefte om kweekhuisgasuitstralings te verminder, kan die regering ‘n belangrike rol speel om klimaatsverandering se nadelige uitwerking op gemeenskappe te voorkom vir ‘n volhoubare toekoms:

ENG MakaulaOnGreenhouse