Skip to content

The Green Connection bekommerd oor fokus op gas- en kernkrag in nuwe energieplan van R2-duisend-miljard [KLANK]

# The Green Connection waarsku die regering se fokus op gas- en kernenergie kan die koste van elektrisiteit vir die verbruiker opjaag. Dit volg na die aanbieding van die geïntegreerde hulpbronplan van twee-duisend-miljard-rand deur die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa. Liz McDaid van die omgewingsgroep sê die plan het nie ‘n duidelike verbintenis tot die uitfasering van fossielbrandstowwe nie en bevoordeel eerder duur en klimaatskadelike projekte:

ENG McDaidOnElectricityCosts