Skip to content

Thabo Bester se nuwe regspan vra ‘n billike verhoor [KLANK]

# Die nuwe regspan van die Facebook-moordenaar Thabo Bester vra ‘n billike verhoor en het ‘n mosie ingedien oor jurisdiksie en toegang tot raadpleging. Hulle wys op Bester se reg tot regsverteenwoordiging vir die voorverhoor en die verhoor. Die adjunkregterpresident van die Vrystaatse Hooggeregshof, Cagney Musi, hou vol die aansoek is nie voor die hof nie en die saak moet aandag geniet:

ENG-MusiOnMotion