Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Thabo Bester en medebeskuldigde terug in hof vir voorverhoor-konferensie

# Die voorverhoor-konferensie teen die veroordeelde verkragter en moordenaar, Thabo Bester, en sy medebeskuldigde begin na verwagting vandag in die Hooggeregshof in Bloemfontein. Nege mense insluitend Bester se vriendin, Nandipha Magudumana en haar pa, staar aanklagte soos bedrog, korrupsie, bystand aan ʼn gevangene, lykskending, regsverydeling en brandstigting in die gesig. Bester word onder streng bewaking by die Kgosi Mampuru-gevangenis in Tshwane aangehou.