# Die Nasionale Tesourie se direkteur-generaal, Duncan Pieterse, sê Suid-Afrika sal sy G20-presidentskap gebruik om ontwikkeling te finansier en struikelblokke vir groei in ontwikkelende lande te takel. Die adjunkte-vergadering vir Finansies en Sentrale Banke vind vandeesweek in Kaapstad plaas. Die G20-lede verteenwoordig sowat 85-persent van die wêreld se bruto binnelandse produk en 75-persent van internasionale handel. Pieterse sê Suid-Afrika het aangedui hy wil die bedryfsprosesse van die grootste G20-groep ekonomieë hersien:
Tesourie sê SA sal G20-presidentskap gebruik om struikelblokke vir groei in ontwikkelende lande te oorkom [KLANK]
ENG PieterseOnReview