# Die president van die Reserwebank, Lestja, Kganyago, het ‘n verhoging in die terugkoopkoers aangekondig. Die sentrale bank se monetêre beleidskomitee het besluit om die koers met ‘n kwart-persent tot 3,75-persent te verhoog. Dit tree môre in werking. Die koers het sedert Julie verlede jaar bestendig gebly. Kganyago sê die verhoging is te wyte aan ‘n styging inflasie-risiko’s:
Speel klankgreep: ENG-Reporate2