Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tennis: Taylor Fritz verdedig sy Delray Beach Ope-titel met sukses [KLANK]

# Tennis: Die Amerikaner Taylor Fritz het sy titel by die Delray Beach Ope suksesvol verdedig en spog met sy sewende loopbaan-titel. Die wêreld se nommer tien het sy landgenoot, Tommy Paul, met 6-2 en 6-3 verslaan om slegs die tweede speler in die toernooi se geskiedenis te word om dit twee jaar na mekaar te wen. Fritz sê hy het ʼn lang lys goed gehad wat hy reg moes doen, maar die winderige toestande tydens die wedstryd het alles verander:

ENG FritzOnConditions